Skip to content

Verkiesingskommissie sê minstens R355-miljoen is beskikbaar gestel vir politieke befondsing [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie sê minstens 355-miljoen-rand is in die huidige boekjaar beskikbaar gestel vir verspreiding onder 20 politieke partye. Uitvoerende hoof, Sy Mamabolo, sê die befondsing, wat ingevolge die Wet op die Befondsing van Politieke Partye versprei word, is bedoel om veelpartye-demokrasie te ondersteun en finansiële deursigtigheid te verseker. Hy sê die toekenning is deel van die kommissie se voorbereidings vir volgende jaar se plaaslike verkiesing:

ENG MamaboloOnFunding