Skip to content

Verkiesingskommissie se uitvoerende hoof skets padkaart na 2026 plaaslike regeringsverkiesing [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie se uitvoerende hoof, Sy Mamabolo, sê voorbereidings vir volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing sal fokus op die hersiening van wyksgrense, die verbetering van die kieserslys en die bekendstelling van nuwe tegnologieë om bedrywighede te stroomlyn. Hierdie stappe het ten doel om doeltreffendheid te bevorder en beter verkiesingsintegriteit te verseker. Mamabolo het op ‘n nuuskonferensie gesê die padkaart, wat aangebied word as deel van die kommissie se strategiese plan, sluit ook lesse uit vorige verkiesings in, sowel as nouer samewerking met politieke rolspelers:

ENG MamaboloOnRoadmap