# Die Wes-Kaapse regering stel sy nuwe provinsiale model vir die lewering van paaie aan distriksmunisipaliteite bekend. Die model is ‘n stap na beter bestuur, finansiële aanspreeklikheid en uitstekende dienslewering. Die LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, het Dinsdag met die Tuinroete-distriksmunisipaliteit begin beraadslaag. Simmers sê die nuwe model sal finansiële toesig vergemaklik en dienslewering aan inwoners aansienlik verbeter:
Wes-Kaap bied nuwe model aan munisipaliteite vir lewering van provinsiale paaie [KLANK]
AFR SimmersOnNewModel