Skip to content

Publiek aangemoedig om kommentaar te lewer op Transformasiefonds van R100-miljard rand [KLANK]

# Die publiek word aangemoedig om tot 7 Mei kommentaar te lewer op die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging se konsepdokument vir ‘n voorgestelde transformasiefonds van 100-miljard-rand. Die fonds sal maatskappye ondersteun wat ingevolge die Wet op Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging hoofsaaklik in swart besit en onder swart beheer is. Die waarnemende hoofbestuurder van die Nasionale Bemagtigingsfonds, Mziwabantu Dayimani, het aan die SABC gesê die geld vir die inisiatief sal nie net van die regering kom nie:

ENG-DayimaniOnFund