Skip to content

JMPD waarsku inwoners teen bedrieglike advertensie vir opleidingstoelating [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisie sê hy neem kennis van ʼn bedrieglike advertensie op sosialemediaplatforms wat beweer mense kan nou vir 2025 inskryf by die metropolisie se opleidingsakademie. Die departement se woordvoerder, Xolani Fihla, sê die inligting in die advertensie, insluitend die verwysingsnommer, sluitingsdatum, minimum vereistes en die sogenaamde toelae is heeltemal vals. Hy sê dis kommerwekkend dat mense probeer om die publiek te bedrieg:

ENG XolanionFraudulent