# Die Stad Tshwane sê veranderings aan sy oortydbeleid sal nie dienslewering beïnvloed nie. Dit volg nadat plasings op sosiale media die idee geskep het daar sal kragonderbrekings wees as gevolg van die nuwe reëls. Die veranderings volg nadat die Ouditeur-Generaal herhaalde oortredings van die 40-uur maandelikse oortyd-beperking uitgelig het. Die stad se woordvoerder, Selby Bokaba, sê daar sal steeds bykomende oortyd verskaf word vir noodherstelwerk, soos met kragonderbrekings, waterlekke en rioolprobleme:
Stad Tshwane ontken gerugte van diensonderbrekings weens oortyd-besnoeiings [KLANK]
ENG BokabaOnOvertime