Skip to content

Johannesburg se speaker verbind tot deursigtigheid ná Openbare Beskermer se ondersoek [KLANK]

# Die speaker van die Stad Johannesburg, Nobuhle Mthembu, erken die berig in Sunday World oor die Openbare Beskermer se ondersoek na die aanstelling van die raad se sekretaris, Andile Gobinca, wat handel oor sy kwalifikasies. Die woordvoerder, Mzwandile Khathi, sê die speaker verseker inwoners van hul volle samewerking en deursigtigheid. Sy het bevestig dat die speaker se kantoor interne bestuur hersien om wettige en etiese aanstellingstandaarde te handhaaf terwyl daar op die voorlopige verslag gewag word:

ENG-KhathiOnProbe