# Die Vrystaatse Departement van Gesondheid het bevestig dat ’n 15-jarige meisie sonder enige bystand gekraam het in ’n badkamer van die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein. Die tiener het glo om hulp geroep, maar verpleegkundiges het haar na bewering geïgnoreer. Die departement se woordvoerder, Mondli Mvambi, het teenoor SABC News nalatigheid ontken en gesê ’n ondersoek is aan die gang:
Tiener kraam sonder bystand in badkamer van Pelonomi-hospitaal [KLANK]
ENG-MvambiOnTeen