# Meer as honderd motoriste is oor die Paasnaweek in Mpumalanga in hegtenis geneem vir beweerde dronkbestuur. Die woordvoerder van die provinsiale departement van Gemeenskapsveiligheid, Sekerheid en Skakeling, Moeti Mmusi, sê die inhegtenisnemings was deel van verskerpte optrede vir padveiligheid om ongelukke dié vakansietyd te beperk. Mmusi vra bestuurders om waaksaam te bly en nie te drink en bestuur nie om veiligheid op paaie te verseker:
Meer as 100 motoriste in Mpumalanga vasgetrek vir dronkbestuur oor Paasnaweek [KLANK]
ENG-MmusiOnArrests