Skip to content

Premier van KZN versoek gebede om misdaad te bekamp en die ekonomie ‘n hupstoot te gee​ [KLANK]

# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, bepleit gesamentlike gebed en moedig optrede aan om misdaad aan te spreek en ekonomiese groei in die provinsie sowel as op nasionale vlak ‘n hupatoot te gee. Ntuli het Vrydag tydens ‘n diens wat die Diakonia Council of Churches in Durban aangebied het, die belangrikheid van eenheid tussen gemeenskappe beklemtoon om maatskaplike euwels aan te pak. Hy het die behoefte beklemtoon om ‘n veiliger omgewing te skep vir beleggersvertroue en vir die veiligheid van kinders:

ENG-NtuliOnPrayers