# Eskom sê die kragstelsel bly bestendig met voldoende kapasiteit om voorsiening te maak vir die langnaweek-aanvraag. Deurlopende beplande instandhouding duur voort teen 15,41-persent-opwekkingskapasiteit, wat ‘n 3,8-persent toename is in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê ‘n alghehele drie-duisend-948 megawatt sal Dinsdag voor die aandspitstyd weer in diens gestel word om te verseker die netwerk is steeds bestendig:
Eskom sê daar is voldoende kapasiteit beskikbaar vir die langnaweek-aanvraag [KLANK]
ENG MokwenaOnPowerSystem