# Twee mense is in Mpumalanga dood en elf beseer toe ‘n minibus op die N4 naby die Klein Olifantsdam by Middelburg omgeslaan het. Die minibus was met lede van die Impact of Praise-kerk na Carnival City onderweg. Drie van die beseerdes se toestand is ernstig. Die woordvoerder van die N3-Tolkonsessie, Thania Dhoogra, sê intussen die getal voertuie op die N3 dié Paasnaweek neem steeds toe en een-duisend-373 voertuie per uur beweeg tans deur die de Hoek-tolplaza.
Twee sterf in minibus-ongeluk op N4 te midde van toenemende Paasverkeer [KLANK]
ENG-DhoograOnTraffic