# Die Padongelukkefonds doen ‘n beroep op Suid-Afrikaanse padgebruikers om hierdie ‘n Paasnaweek sonder sterftes te maak deur die paaie verantwoordelik te gebruik. Paasnaweek 2024 het die hoogste Paasnaweek-sterftesyfer sedert 2019 aangeteken, met 335 sterftes. Woordvoerder van die fonds, McIntosh Polela, sê padongelukke en trauma lei tot verwoestende emosionele, sosiale en ekonomiese koste vir die slagoffers, hul gesinne en die land. Hy sê dat dit ‘n onmiddellike houdingsverandering van alle padgebruikers vereis:
Padongelukkefonds doen beroep op padgebruikers om hierdie ‘n Paasnaweek sonder enige padstertes te maak [KLANK]
ENG McIntoshonRoadUsers