Skip to content

Wes-Kaap ontvang rekordgetal skoolaansoeke vir 2026 [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het ‘n rekord 164-duisend-565 aansoeke betyds ontvang vir Graad R-, 1- en 8-plasings in 2026. Dit is ‘n toename van 12-duisend-577 vanaf die vorige jaar. Die departement het aangekondig skole sal vanaf 30 Mei plasings begin aanbied, en ouers moet teen 17 Junie bevestig. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê laat aansoeke sluit die 16de Mei:

ENG-MaynierOnPlacements