# President Cyril Ramaphosa het goeie Paaswense aan Suid-Afrikaners oorgedra en alle burgers versoek om verdraagsaamheid, geduld en respek te omhels terwyl die mense ‘n blaaskans neem hierdie Paasvakansie. Hy het Christene aangemoedig om na te dink oor hul geloof en ander uitgenooi om hierdie tyd van rus en samesyn te geniet. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê hy bepleit ook padveiligheid en het bestuurders aangeraai om stadiger te ry, wakker te bly en veiligheid voorop te stel:
President Ramaphosa wens Suid-Afrikaners ‘n veilige Paasvakansie toe [KLANK]
ENG-MagwenyaOnEaster