# Rugby: Kaptein Nolusindiso Booi maak Saterdag geskiedenis wanneer sy die eerste Springbok-vrouespeler word wat in 50 toetse uitgedraf het. Suid-Afrika speel teen Spanje in Elche in hul eerste toets van die seisoen. Booi, wat reeds die vrouespeler is wat die meeste toetse vir Suid-Afrika gespeel het, behaal dié prestasie nadat sy 15 jaar gelede, in 2010, haar buiging gemaak het. Prestasie-afrigter Swys de Bruin sê Booi is ʼn goeie voorbeeld vir almal wat by vrouerugby betrokke is:
Rugby: Springbok-vrouekaptein Booi bereik mylpaal van 50 toetse [KLANK]
AFR BruinOnBooi