# Die Vryheidsfront Plus sê die Tshwane burgemeester se stadsrede berus hoofsaaklik op verskeie ongegronde veronderstellings en is dus leë beloftes wat basiese dienslewering betref. Die party het die tertafellegging van ‘n befondse begroting reeds gekritiseer en sê dit hang af van verhoogde inkomste deur die verhoging in eiendomsbelasting. Pieter Meijer van die VF Plus sê die burgemeester se beloftes is ‘n blote fantasie:
VF Plus sê Tshwane burgemeester se belofte vir verbetering in basiese dienste is ‘n blote fantasie [KLANK]
AFR PieterononBuilds