Skip to content

ActionSA sê geletterdheidsprogramme moenie teelaarde vir misbruik word nie [KLANK]

# ActionSA in Johannesburg se Vroueforum verwelkom die Gautengse Onderwysdepartement se besluit om sy kontrak met Nal’iBali te beëindig. Dit volg ná ernstige bewerings teen ʼn praktisyn van die lees-vir-genot-veldtog wat volgens berigte ʼn graad 3-leerder seksueel aangerand het. ActionSA-woordvoerder Elmari Atterbury sê letterkundige en onderwysprogramme moenie ʼn teelaarde vir misbruik word nie:

AFR ElmarionLiteracy