Skip to content

Dali Mpofu nie bekommerd oor dissiplinêre verhoor deur Regspraktisynsraad nie [KLANK]

# Advokaat Dali Mpofu wat ‘n dissiplinêre verhoor vir wangedrag deur die Regspraktykraad in die gesig staar, sê die aanklagtes teen hom is polities gemotiveerd. Hy staan tereg op sewe aanklagte van die verbreking van die gedragskode vir regspraktisyns insluitend dat hy die beroep in oneer gebring het. Sommige van die aanklagte handel oor sy gedrag teenoor Hoofregter Mandisa Maya en die Gautengse Regter-president Dunstan Mlambo. Mpofu het aan die SABC gesê hy is nie bekommerd oor die aanklagte nie:

ENG MpofuOnCharges