Skip to content

AfriForum gaan voort met regsgeding teen rassekwotas met waterregte [KLANK]

# AfriForum het appèl aangeteken teen die besluit van die Departement van Water en Sanitasie om die oordrag te blok van besproeiings-waterregte van ‘n swart boer na ‘n wit boer. Die departement voer aan die stap weerspreek sy doelwitte rondom transformasie. Marais de Vaal van AfriForum dring aan ras moet nie die enigste faktor in waterlisensiebesluite wees nie en waarsku die lewensbestaan ​​van landelike werkers verkeer in gevaar:

 

AFR MaraisOnWaterRights