Skip to content

Gigaba waarsku onderbefondsing by SANW bedreig nasionale veiligheid en ekonomie [KLANK]

# Die voorsitter van die Gesamentlike Staande Komitee oor Verdediging, Malusi Gigaba, waarsku die volgehoue ​​onderbefondsing van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag stel die grensveiligheid van die land in gevaar. Gigaba het in gesprek met SABC News gesê internasionale geloofwaardigheid en ekonomiese groei is nou in die gedrang omdat verdedigingsbesteding afgeneem het van meer as twee-persent van die BBP in 1996 tot op die huidige 0,7-persent. Hy beklemtoon dit beperk die SANW se vermoë om sy verpligtinge na te kom:

ENG-GigabaOnFunding