# The Gauteng Onderwysdepartement betreur die dood van twee manlike onderwysers, 26 en 28-jaar oud, van die Ennerdale Secondary School in Johannesburg, ná ’n motorongeluk Saterdag op die R28 naby Lenasia. Die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, het sy hartseer uitgespreek en dit as ’n groot verlies vir die onderwyssektor beskryf. Sy woordvoerder, Steve Mabona sê traumaberading is vir leerders en personeel by die skool gereël:
Gautengse Onderwysdepartement betreur dood van twee Ennerdale Secondary School onderwysers [KLANK]
ENG-MabonaOnTeachers