# Die Gautengse Provinsiale Wetgewer se Gemeenskapsveiligheidskomitee het inwoners versoek om veilig te wees hierdie Paasnaweek. Die verkeer sal na verwagting toeneem en die komitee se voorsitter, Bandile Masuku, versoek motoriste om die padreëls te gehoorsaam, by die spoedgrens te hou, dronkbestuur te vermy en verdagte bedrywighede aan te meld. Masuku versoek ook gebede teen misdaad, insluitend geslagsgegeweld. Hy vra gemeenskappe om hul samewerking aan wetstoepassers te gee om ‘n rustige naweek te verseker:
Gautengse Veiligheidskomitee bepleit verantwoordelike reise oor Paasnaweek [KLANK]
ENG-MasukuOnEaster