# Die Vereniging van Staatsamptenare vra die Grensbestuursowerheid en die Departement van Binnelandse Sake om die instelling van die liggaamskamera-beleid onmiddellik te staak. Die vakbond vra ’n deursigtige en inklusiewe raadplegingsproses en dat die owerheid in daadwerklike dialoog met georganiseerde arbeid moet tree om saam ’n beleid te ontwikkel wat eties, wettig en volhoubaar is. Claude Naiker van die vakbond sê werknemers moet geraadpleeg en ten volle ingelig word oor hoe hierdie tegnologie hulle pligte gaan beïnvloed:
Vakbond vra Binnelandse Sake om liggaamskamera-beleid eers te staak [KLANK]
ENG ClaudeonCameraPolicy