# Sokker: Die middelveldspeler Jude Bellingham sê die tweede kragmeting in hul Kampioeneliga-kwarteindstryd teen Arsenal is ‘n geleentheid vir Real Madrid om te presteer. Die heersende Europese kampioen sal vanaand op die Bernabéu-stadion probeer om ‘n agterstand van 3-0 om te keer. Madrid het slegs een keer in sy geskiedenis van so ’n agterstand teruggeveg toe hulle Derby County in die 1975/76-seisoen 6–5 geklop het. Bellingham glo hulle kan nog ’n geskiedkundige ommekeer bewerkstellig.
Sokker: Bellingham glo Madrid kan geskiedkundige oorwinning oor Arsenal behaal [KLANK]
ENG BellinghamOnComeback