Skip to content

RISE Mzansi se leier gaan informele bespreking lei oor begroting en RNE [KLANK]

# RISE Mzansi se leier, Songezo Zibi, lei vanaand ʼn informele inligtingsvergadering en bespreking oor die voortgaande begrotingsproses en die regering van nasionale eenheid. Die party se woordvoerder, Mabine Seabe, sê Zibi sal verduidelik waarom RISE Mzansi die aanvaarding van die fiskale raamwerk ondersteun. Seabe sê hy sal ook praat oor positiewe aspekte van die begroting; die werk wat die parlementêre staande komitee oor Openbare Rekeninge doen om die staatskas te beskerm; en die dinamika in die koalisieregering:

ENG MabineonZibi