Skip to content

VF Plus maan Emfuleni-munisipaliteit om NE3-substasie te herstel [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die Emfuleni-munisipaliteit moet dringend die nodige herstelwerk aan die NE3-substasie in Vanderbijlpark doen nadat dit in ʼn brand beskadig is. Die substasie voorsien elektrisiteit aan die NE3-nywerheidsgebied waar groot vervaardigingsmaatskappye en ʼn plakkerskamp geleë is. Gerda Senekal van die VF Plus sê dis die tweede keer in twee jaar dat die substasie in ʼn brand vernietig word:

AFR GerdaonRepairs