Skip to content

Wes-Kaap lei senior amptenare op om kunsmatige intelligensie te gebruik [KLANK]

# Die Wes-Kaapse regering lei senior amptenare op om kunsmatige intelligensie beter te verstaan en te gebruik om openbare dienste te verbeter. Dis deel van die premier se Raad op Vaardighede-program wat wil bepaal hoe KI die provinsie kan baat. Amptenare word toegerus met kennis om KI-instrumente te aanvaar, en verantwoordelik en doeltreffend te gebruik. Premier Alan Winde het aan SABC gesê die provinsie erken KI as ʼn hervormende krag in die samelewing wat vernuwing kan aandryf en dienslewering verbeter:

ENG-WindeOnAI