Skip to content

Stad Kaapstad maak gevandaliseerde straatligte in brandpunte reg [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se energiespanne het die afgelope weke op talle diensversoeke oor stukkende straatligte langs roetes in Scottsdene, Kraaifontein, gereageer. Tussen Januarie en Maart vanjaar is meer as een-duisend-300 stukkende straatligte in Kraaifontein aangemeld wat duplikate insluit. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê die metro fokus op sy straatligherstelprogram in gemeenskappe:

ENG XantheaonVandalised