Skip to content

Instituut sê meningspeiling toon Suid-Afrika beweeg verby rassepolitiek [KLANK]

# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die ANC het kiesers vervreem met sy voortgesette navolging van ongewilde maatskaplik-ekonomiese beleid. Die DA het die ANC die eerste keer verbygesteek in die instituut se meningspeiling. Woordvoerder Hermann Pretorius sê een van die kenmerke van die jongste peiling is die idee dat politiek voortaan deur maatskaplik-ekonomiese faktore eerder as identiteitsgebaseerde griewe bepaal kan word. Hy sê die meningspeiling is uitgevoer tydens die stryd oor ‘n BTW-verhoging:

ENG PretoriusOnPoliticalLandscape