# Die DA in die Wes-Kaap moedig alle padgebruikers aan om hierdie Paasnaweek ekstra waaksaam te wees op die paaie. In 2024 is 31 noodlottige botsings op die provinsie se paaie aangemeld, met 33 mense wat hul lewens oor die Paasvakansie verloor het. Nomafrench Mbombo van die DA sê voetgangers en bestuurders word aangeraai om vooruit te beplan en vroeg te vertrek, gereeld ʼn blaaskans te neem en nooit onder die invloed van drank te stap of te bestuur nie:
DA in Wes-Kaap maan padgebruikers om waaksaam te wees oor Paasnaweek [KLANK]
ENG NomafrenchonRoadUsers