Skip to content

Een van KZN se mees gesoekte verdagtes vasgetrek [KLANK]

# Een van KwaZulu-Natal se mees gesoekte verdagtes is gistermiddag in Midrand, Gauteng, gearresteer. Linda Hlongwa, ook bekend as “Mjinja” of “Putin”, was vyf jaar voortvlugtig nadat hy versuim het om in Julie 2020 in die hof te verskyn op aanklagte van besit van ʼn onwettige vuurwapen en ammunisie. KZN se polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê hulle het saam met die Gautengse polisie gewerk om hom vas te trek:

ENG RobertonMostWanted