Skip to content

Biden kritiseer die Trump-administrasie se poging om Maatskaplike Sekerheid te besnoei [KLANK]

# Oudpresident Joe Biden sê in minder as 100 dae het sy opvolger, Donald Trump, se administrasie groot skade aangerig. Hy het gister die nasionale konferensie van advokate, raadslede en verteenwoordigers vir gestremdes in Chicago bygewoon. Dit was sy eerste toespraak sedert hy nie meer president is nie. Biden kritiseer die huidige administrasie se poging om Maatskaplike Sekerheid te besnoei en sê die skade wat die Withuis aan die program veroorsaak, is vernietigend. Meer as 70-miljoen Amerikaners maak maandeliks op die toelae staat:

ENG BidenOnSocialSecurity