Skip to content

DA kritiseer Ekurhuleni se R449-miljoen padbegroting te midde van R65-miljard-krisis [KLANK]

# Die DA in Ekurhuleni veroordeel die Stad se 449-miljoen-rand begroting vir padherstelwerk en noem dit uiters onvoldoende teen ‘n agterstand van 65-miljard-rand in padinfrastruktuur. Die DA-lid, Michael Waters, sê motoriste verkeer daagliks in gevaar wanneer hulle op paaie ry wat in ‘n swak toestand is. Daar word beweer dat ‘n 2019-evaluering aan die lig gebring het meer as 30-persent van die stad se paaie moet opgeknap word. Hy vra verhoogde befondsing om Ekurhuleni se verswakkende padtoestande reg te stel:

ENG-WatersOnRoads