# Die Stad Kaapstad sê hy gaan ‘n benadering van geen verdraagsaamheid handhaaf in sy hantering van alle vorme van misdaad oor die Paasnaweek. Die metro se wetstoepassingsagentskappe het die afgelope week 311 mense in hegtenis geneem, wat 21-persent meer is as die vorige week. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê inwoners en besoekers aan die metro se veiligheid moet te alle tye eerste kom, veral oor vakansietye:
Geen verdraagsaamheid vir misdaad in Kaapstad oor Paasnaweek [KLANK]
AFR JPonSafety