Skip to content

DA in Wes-Kaap verwelkom deursigtige aanstellingsproses van kommissaris vir kinders [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê hy ondersteun die Staande Komitee oor die Premier en Grondwetlike Aangeleenthede se besluit om openbare onderhoude te voer vir die aanstelling van ʼn Kommissaris vir Kinders in die provinsie. Die onderhoude vind vandag en môre in die openbaar plaas. Benedicta van Minnen van die DA sê kinderregte soos in Artikel 28 van die Grondwet uiteengesit en deur ʼn reeks wetgewing ondersteun word, word dikwels in beleidsbesluite geïgnoreer:

ENG BenedictaonChildren