# Die regering waarsku landsburgers om padveiligheid voorop te stel met die Paasnaweek wat voorlê. Altesaam 335 sterftes is in die 2024-Paasnaweek aangemeld teenoor 252 in 2023. ʼn Woordvoerder van die regering se kommunikasie- en inligtingstelsel, Nokululeko Mtshali, sê die regering het die Paasnaweek-padveiligheidveldtog verlede maand bekendgestel as deel van sy 365-dae Padveiligheidprogram:
Regering maan landsburgers om tydens Paasnaweek voorkeur te gee aan padveiligheid [KLANK]
ENG NokululekoonRoadySafety