Skip to content

Vandalisme en onwettige storting dra by tot oorstromings in Kaapstad [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê die voortslepende vandalisme aan stormwater-infrastruktuur en onwettige storting in die stormwaterstelsel, het ʼn groot uitwerking op die algemene werking van die metro se stormwaterstelsel. Hierdie onwettige aktiwiteite lei tot plaaslike oorstromings wanneer dit baie reën. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê die koste om infrastruktuur te herstel en gesteelde infrastruktuur te vervang is ʼn vermorsing van belastinggeld en die metro kan dit nie bekostig nie:

ENG RobonIllegalDumping