Skip to content

Rugby: Haaie kry hupstoot met vier Springbokke wat terugkeer vir volgende twee VRK-wedstryde

# Rugby: Die Haaie het ʼn toergroep vol Springbokke aangewys vir hulle volgende twee Verenigde Rugbykampioenskapswedstryde in Europa. Eben Etzebeth, Grant Williams, Lukhanyo Am en Aphelele Fassi is ná beserings terug verwelkom. Die toergroep bestaande uit 16 voorspelers en 12 agterspelers is afrigter John Plumtree se sterkste span wat hy hierdie seisoen beskikbaar het. Die Haaie, wat tans vierde op die punteleer is, speel Vrydag teen Edinburgh in Skotland en ʼn week later teen Ulster in Belfast, Ierland.