# Die Mxenge-stigting verwelkom die begin van ‘n geregtelike ondersoek na die dood van die anti-apartheidsregspraktisyn, Griffith Mxenge en die ANC-leier, hoofman Albert Luthuli. Die stigting se voorsitter en die ANC-adjunksameroeper in KwaZulu-Natal, Nomusa Dube-Ncube het in gesprek met Newzroom Afrika beklemtoon hoe belangrik geregtigheid is vir die individue wat ‘n deurslaggewende rol in Suid-Afrika se demokrasie gespeel het. Die saak is tot 17 Junie uitgestel:
Mxenge-stigting vra geregtigheid in geregtelike ondersoeke na Mxenge- en Luthuli-sterftes [KLANK]
ENG-Dube-NcubeOnInquest