Skip to content

DA beweer agtjarige se siekte bewys Gauteng misluk met voedselveiligheid [KLANK]

# Die DA sê ‘n agtjarige seun van Soweto se opname in die hospitaal vir voedselvergiftiging bewys dat Gauteng nie daarin slaag om voedselveiligheidsregulasies af te dwing nie. Die kind het glo siek geword nadat hy versnaperinge van ‘n plaaslike spazawinkel geëet het. Sergio Isa dos Santos van die DA beweer dat meer as 15-duisend spazawinkels in die provinsie steeds nie voldoen aan gesondheidstandaarde nie en steeds funksioneer sonder behoorlike gesondheidsertifikate:

ENG SergioOnFoodSafety