# KwaZulu-Natal se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, het ’n vlak vier weerwaarskuwing vir ontwrigting deur reën oor groot dele van die provinsie uitgereik. Die waarskuwing, wat van middernag af van krag is, hou verband met volgehoue reën wat verwag word en tot oorstromings, moeilike bestuuromstandighede en skade aan eiendom en infrastruktuur kan lei. Senzelwe Mzila van die departement sê rampbestuurspanne is gereed om te reageer:
Vlak 4 weer-waarskuwing veroorsaak noodreaksie in KZN [KLANK]
ENG MzilaOnWarning