Skip to content

Herstelwerk aan Brakfontein-substasie in Tshwane is byna klaar ondanks terugslae [KLANK]

# Tegnici van die Stad Tshwane is amper klaar met herstelwerk aan die Brakfontein-substasie, wat op 3 April in ’n brand beskadig is. Woordvoerder Lindela Mashigo sê vyf van die agt panele het veiligheidstoetse geslaag, maar die oorblywende foutiewe panele vertraag die herstelwerk. Mashigo sê die krag kan nie aangeskakel word voordat al die panele veilig is nie en het inwoners aangemoedig om geduldig te bly aangesien kabeldiefstal die herstelwerk bemoeilik:

ENG-MashigoOnPower