# Die Stad Kaapstad sê daar is ʼn toename in versoeke vir veiligheidsbegeleiding omdat personeel en diensverskaffers aangeval word. In die sewe maande van September 2024 tot Maart 2025 het die stad se wetstoepassingsdepartement een-duisend-925 keer begeleiding aan verskeie diensdepartemente verskaf. Dit kom neer op gemiddeld 275 per maand. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die aanvalle op personeel en die stad se kontrakteurs is onophoudelik:
Meer veiligheidsbronne word beplan om diensverskaffers in Kaapstad te begelei [KLANK]
AFR JPonEscorts