Skip to content

Inwoners aangemoedig om Tshwane-busdiens te gebruik [KLANK]

# Die Stad Tshwane moedig inwoners aan om ten volle gebruik te maak van die Tshwane-busdiens om openbare vervoer te verbeter en verkeersdruk te verminder.  Die stad het 35 nuwe busbestuurders aangestel. Die burgemeesterskomiteelid vir Paaie en Vervoer, Tlangi Mogale, sê die bestuurders is deur streng prosesse gewerf wat ʼn bestuurstoets, mediese ondersoek, misdaadrekord, verifikasie van kwalifikasies en ʼn onderhoud insluit:

ENG TlangionUtilise