# Die Wes-Kaapse wetgewer se staande komitee oor Infrastruktuur het die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, genooi om voor hom te verskyn om die verslag oor die gebouramp in George voor te lê. Die minister het verlede week die Nasionale Huisbouersregistrasieraad se bevindings oor die ineenstorting van die gebou bekendgemaak. Vier-en-dertig mense is dood in die voorval in Mei verlede jaar. Dirk Wessels van die DA sê die ramp was ‘n strukturele, menslike en bestuurstragedie:
Minister Simelane uitgenooi om verslag oor George-gebou in Wes-Kaapse Parlement voor te lê [KLANK]
AFR DirkonInfrastructureMeeting