Skip to content

Denosa sê tenderstelsel in gesondheidsektor moet hersien word [KLANK]

# Die verpleegvakbond Denosa vra die Gesondheidsdepartement om korrupsie uit te roei deur die tenderstelsel te hersien en deursigtige prosesse te verseker. Die departement beplan om meer hospitaalbeddens, matrasse en linne aan te skaf om pasiënte se sorg en waardigheid te verseker. Denosa se woordvoerder, Sonia Mabunda-Kaziboni, sê indien hierdie verkryging deur die bestaande tenderstelsel bestuur word, kan dieselfde korrupte praktyke plaasvind wat tans ander projekte van openbare gesondheid teister:

ENG SoniaonTenderSystem