# Sokker: Die verdedigende kampioene Orlando Pirates kom teen Kaizer Chiefs te staan in die eindstryd van die Nedbankbeker – die eerste Soweto-eindstryd in die kompetisie in byna 20 jaar. Die Buccaneers het Marumo Gallants in die Orlando-stadion met 1-0 geklop danksy ‘n doel deur Kabelo Dlamini in die eerste helfte, om dit hulle derde agtereenvolgende eindstryd te maak. Chiefs het Mamelodi Sundowns ingehaal en met 2-1 op Loftus Versfeld te wen. Pirates se afrigter Jose Riveiro sê hulle het goed gevaar:
Sokker: Dit is Orlando Pirates teen Kaizer Chiefs in die Nedbank-eindstryd [KLANK]
ENG RiveiroOnGamePlan