# ActionSA se Vroueforum betoog vandag buite die Roodepoort-landdroshof in Gauteng waar ʼn man wat van seksuele aanranding beskuldig word, sy eerste hofverskyning maak. Die man wat ʼn gewese fasiliteerder van die geletterdheidsorganisasie, Nal’ibali, is, het na bewering verlede maand ʼn graad 3-leerder by Braamfischerville Primary School in Soweto seksueel aangerand. Zwelithini Mtshali van ActionSA sê die Gautengse Onderwysdepartement moet sy pogings om onderwysers en fasiliteerders te werf, verskerp:
ActionSA betoog ter ondersteuning van graad 3-leerder wat in Soweto seksueel aangerand is [KLANK]
ENG MtshaliOnPicket