Skip to content

Verdagte vasgetrek in verband met skietvoorval by Wynberg-landdroshof [KLANK]

# Die Wes-Kaapse polisie het ʼn 35-jarige vrou in hegtenis geneem in verband met ʼn skietvoorval Dinsdag by die Wynberg-landdroshof. Taxi-eienaar Dingalomoya Cintso is in die hof doodgeskiet. Volgens die Nasionale Vervolgingsgesag was die 50-jarige man ʼn beskuldigde in ʼn strafregtelike saak. Die polisiewoordvoerder, Novela Potelwa, sê die verdagte al na verwagting vandag in die hof verskyn:

ENG PotelwaOnArrest